Op Jou Naam Geroep
Adverteerders het tot die slotsom gekom dat dit waarop kykers die meeste reageer, hulle eie name is. ’n Televisiekanaal in die VK het toe persoonlike advertensies bekendgestel, op hulle aanlyndienste.
Ons mag geniet om ons naam op die televisie te hoor, maar dit beteken nie veel, sonder die innigheid van die sê van ons naam, deur iemand wat lief is…
God Aan Die Werk
“Het julle God onlangs aan die werk gesien?” het ek aan ’n paar vriende gevra. Een het geantwoord: “Ek sien Hom aan die werk wanneer ek in die oggend uit Sy Woord lees; ek sien Hom aan die werk wanneer Hy my help om elke nuwe dag te trotseer, ek sien Hom aan die werk wanneer ek ervaar hoe Hy…
Bly Naby
Nadat ek my dogter by die skool afgesien het, kry ek die geleentheid om tydens my terugstap huis toe ’n paar bybelverse te memoriseer. Sou ek dan daardie paar minute gebruik om God se woord regtig te oordink, ondervind ek dikwels dat die bybelverse deur die loop van die dag weer by my opkom wanneer ek rustigheid en wysheid nodig…
Om Kettings Te Breek
Ons besoek aan die Christ Church Cathedral in Stone Town, Zanzibar, het ons diep ontroer. Dit staan op die terrein wat eens die grootste slawemark in Oos-Afrika was. Die ontwerpers van die katedraal wou met ’n sigbare simbool aandui hoedat die evangelie die kettings van slawerny verbreek. Dit sou nie langer ’n plek van bose dade en aaklige wreedhede wees nie,…
Nie So Haastig Nie!
“Roei spoed met wortel en tak uit!” Toe twee van my vriende hierdie gesegde van die wyse Dallas Willard aanhaal, het ek geweet ek moet dit ter harte neem. Waar draai ek en waar vermors ek my tyd en energie? Meer nog: waarheen het ek voortgespoed sonder om God om Sy leiding en hulp te vra? In die weke en…
Die Koning Se Kroon
Ons het om die tafel gesit en elke persoon het ’n tandestokkie in die skyf skuimplastiek voor ons gedruk. Na aandete in die weke voor Paastyd het ons ’n doringkroon geskep – elke tandestokkie het iets verteenwoordig wat ons gedoen het waaroor ons jammer was en waarvoor Christus die boete moes betaal. Dit het aand na aand aan ons tuisgebring,…
Die Oorkoming Van Vrees
Ons liggame reageer op gevoelens van angs en vrees. Die teken van angs word gewoonlik deur ’n kol op die maag en die wilde geklop van die hart, gepaard met ’n gehyg na asem, aangedui. Ons liggaamlike natuur reageer en verhinder dat hierdie gevoelens van ongemak ignoreer word.
Die dissipels het die nag nadat Jesus die meer as 5000 mense…
Die Laaste Woord
Gedurende ’n filosofie-lesing aan ’n universiteit het ’n student opruiende kommentaar oor die professor se standpunte kwytgeraak. Tot die studente se verbasing het die professor die student bedank en met die volgende besprekingspunt voortgegaan. Toe hy later gevra is waarom hy nie die student geantwoord het nie, het die professor gesê: “Ek beoefen die dissipline om nié die laaste woord…
Die Krag Van Gebed
Toe ek op ’n keer diep bekommerd was oor die welsyn van ’n persoon na aan my, het ek bemoediging geput uit ’n deel van die Ou-Testamentiese verhaal van Samuel, die wyse leier van die Israeliete. Terwyl ek gelees het hoe Samuel vir God se volk ingetree het, het ek my voorgeneem om ook te bid vir die een vir…
God Met Ons
“Christus met my, Christus voor my, Christus agter my, Christus in my, Christus onder my, Christus bo my, Christus regs van my, Christus links van my ... ” Hierdie lirieke van ’n gesang, geskryf deur Christian St Patrick, eggo in in my kop wanneer ek Matteus se weergawe van Jesus se geboorte lees. Dit voel soos ’n warm omhelsing, wat…